Clermont jag Bokke se Bongi Mbonambi

akkreditasie
Bongi Mbonambi sal die naweek op haker daarmee getaak word om die Poemas se gevaarlike kaptein, Agustin Creevy, te tem. Foto: Getty Images
Bongi Mbonambi sal die naweek op haker daarmee getaak word om die Poemas se gevaarlike kaptein, Agustin Creevy, te tem. Foto: Getty Images

Met ’n aanbod van die Franse klubspan Clermont wat goed R4 miljoen meer is as die tweede beste geld-geelwortel wat voor Bongi Mbonambi se neus gehou word om hom ná die volgende Superreeks uit die Kaap weg te lok, lê die Bok-haker se toekomsplanne straks oorsee.

Die 28-jarige boorling van Bethlehem in die Vrystaat het nie enige planne om ’n aanbod van die Kings te aanvaar nie.

Hulle het hom volgens Rapport se inligting sowat R11 miljoen vir twee en ’n half seisoene in Port Elizabeth aangebied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.21
+0.2%
Rand - Pond
20.56
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,834.08
-0.8%
Silwer
23.80
-0.1%
Palladium
2,360.00
+7.2%
Platinum
1,054.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos