Deur is oop vir Allister as Bok-breier

akkreditasie
Allister Coetzee. Foto: Getty Images
Allister Coetzee. Foto: Getty Images

Kaapstad. – ’n Kinkel in die kabel rakende die Springbok-afrigtingspos is die nuutste ontwikkeling in die onstuimige warboel van Suid-Afrikaanse rugby.

Terwyl Rassie Erasmus die gunsteling was om as Bok-afrigter aangestel te word, is Allister Coetzee skielik weer in die prentjie. Dít nadat die komitee wat getaak is met die identifisering van ’n kandidaat glo Maandag besluit het dat Coetzee genader kan word.

Dít volg op ’n onlangse e-pos deur die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se president, Oregan Hoskins, waarin hy die komitee van James Stoffberg, Kevin de Klerk, Francois Davids en Pat Kuhn genooi het om Coetzee se naam voor te lê as hulle meen hy die beste kandidaat is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.4%
Rand - Pond
20.53
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,830.21
-1.0%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,362.00
+7.2%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos