Die Haaie begin hul dollars op veld bestee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lionel Cronjé lak Kosei Ono van Suntory Sungoliath. Foto: Getty Images
Lionel Cronjé lak Kosei Ono van Suntory Sungoliath. Foto: Getty Images

Die Haaie se groot inkopietog het in alle erns begin en die name van Bongi Mbonambi, Lionel Cronjé, Lourens Adriaanse, Tinotenda Mavesere en Etienne Janeke kan binnekort deur die Durbaniete bekend gemaak word.

Die Haaie het ook besluit om die vaskopstut Khutha Mchunu, wat hulle vir die duur van die Curriebekerreeks aan die Cheetahs geleen het, terug te roep.

Die unie se aankope is die gevolg van die Amerikaanse konsortium MVM Holdings se belegging in die Haaie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos