Dobbo bly, maar Pieter-Steph pak sy tasse

akkreditasie
John Dobson se besluit om in die Kaap te bly kan broodnodige stabiliteit aan sy spelers gee. Foto: Gallo Images
John Dobson se besluit om in die Kaap te bly kan broodnodige stabiliteit aan sy spelers gee. Foto: Gallo Images

John Dobson bly tot die 2023-’24-seisoen die hoofafrigter van die Westelike Provinsie en Stormers, maar Pieter-Steph du Toit gaan soos Bongi Mbonambi later vanjaar sy tasse pak.

Dobson het die nuus oor die verlenging van sy kontrak, wat volgende jaar sou eindig, die week self aan sy spelers oorgedra. Dit nadat die Engelse koerant The Rugby Paper verlede Sondag berig het Dobson het die beste uit vier kandidate gevaar in sy onderhoud met die Engelse klubspan Harlequins om hul direkteur van rugby te word.

Danksy sy besluit en die ure wat hy bestee het om spelers soos Steven Kitshoff, Scarra Ntubeni, Frans Malherbe, Herschel Jantjies, Damian Willemse en Seabelo Senatla te oortuig om in die Kaap te bly, het sy span se titelborg DHL ook sy kontrak, wat vanjaar eindig, vir dieselfde termyn as dié van Dobson verleng. Die verlenging van die koerier-reus se borgskap het onder meer afgehang van hoe suksesvol Dobson in sy pogings is om ’n lys topspelers, wat onder andere al die bogenoemde name en ook Siya Kolisi, Mbonambi en Du Toit insluit, te behou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 95/4
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.4%
Rand - Pond
21.08
+0.2%
Rand - Euro
17.92
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.32
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,786.71
+0.7%
Silwer
22.88
+0.2%
Palladium
1,767.50
+1.4%
Platinum
958.00
+1.8%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,740
+1.1%
Alle aandele
71,135
+0.9%
Hulpbronne 10
68,236
+1.5%
Industriële 25
93,633
+0.6%
Finansiële 15
13,860
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos