Deel

Drie kaarte kon die Leeus nie keer nie teen Warriors

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Manny Rass duik Saterdag oor die doellyn vir sy drie teen Glasgow op Ellispark. Foto: Gallo Images
Manny Rass duik Saterdag oor die doellyn vir sy drie teen Glasgow op Ellispark. Foto: Gallo Images

Die beleërde Leeus het vooraf gesê hulle gaan vir mekáár speel en dít is presies wat hulle Saterdagmiddag op Ellispark in Johannesburg teen die Glasgow Warriors gedoen het.

Hulle het as trop saamgestaan en die Skotse span in die twee spanne se wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) met 35-24 geklop.

Die Leeus, wat tot dusver ’n nagmerrie-seisoen beleef en boonop die afgelope week baie drama van die veld af gehad het, het veral in die eerste helfte hard gebrul en rustyd met 27-14 voorgeloop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Ghana (w) 0
Sierra Leone (w) 0
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.39
+0.5%
Rand - Euro
19.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
968.75
+0.1%
Palladium
1,417.93
+0.8%
Goud
1,958.92
+0.1%
Silwer
23.10
+0.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,407
+0.9%
Alle aandele
75,994
+0.9%
Hulpbronne 10
66,167
+1.9%
Industriële 25
102,351
+0.2%
Finansiële 15
15,664
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos