Duane glo Japan toe ná Franse seisoen

akkreditasie
Duane Vermeulen verlaat Toulon aan die einde van die Franse seisoen. Foto: Getty Images
Duane Vermeulen verlaat Toulon aan die einde van die Franse seisoen. Foto: Getty Images

Hoewel die Franse media en die eienaar van Toulon beweer dat die Springbok-agtsteman Duane Vermeulen ná afloop van die Franse seisoen na die Kaap toe terugkeer, lyk dit nie asof dit gaan gebeur nie.

Vermeulen se kontrak met Toulon verstryk in Junie en dié klub se grootbaas, Mourad Boudjellal, het vandeesweek gesê Vermeulen keer terug Suid-Afrika toe met die oog op volgende jaar se Wêreldbekertoernooi. Hy het voorts gesê Vermeulen gaan weer vir die Stormers speel.

Na verneem word, word Vermeulen egter met ’n skuif na die Kubota Spears in Japan verbind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos