Hougaard: ‘Ek soek my Bok-trui terug’

akkreditasie
Francois Hougaard soos Springbok-ondersteuners hom die graagste wil sien: vuis in die lug op pad doellyn toe. Die skrumskakel sê hy wil sy twee maande in Worcester gebruik om terug op die Bok-keurders se radar te kom. Foto:  SASPA
Francois Hougaard soos Springbok-ondersteuners hom die graagste wil sien: vuis in die lug op pad doellyn toe. Die skrumskakel sê hy wil sy twee maande in Worcester gebruik om terug op die Bok-keurders se radar te kom. Foto: SASPA

Hy is nie as Fourie du Preez se logiese opvolger beskou toe hy dié week op die vliegtuig na Engeland geklim het nie . . . maar as Francois Hougaard sy sin kry, sal hy ná agt weke by die Worcester Warriors as Suid-Afrika se voorste skrumskakel terugkeer.

Hougaard het dié week die oë laat rek met sy besluit om ’n aanbod van die Warriors te aanvaar – terwyl die Bulle vroeër hard geprobeer het om hom terug te lok na Loftus Versfeld.

Hy het onlangs ook vir die Blitsbokke in die sewes-Wêreldreeks beïndruk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.21
+0.2%
Rand - Pond
20.56
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,834.08
-0.8%
Silwer
23.80
-0.1%
Palladium
2,360.00
+7.2%
Platinum
1,054.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos