Elstadt lyk na Rassie se speler 32

akkreditasie
Rynhardt ElstadtFoto: Gallo
Rynhardt ElstadtFoto: Gallo

Rynhardt Elstadt sal môre die ongelukkige Springbok wees wat uitval wanneer Rassie Erasmus in Randburg sy finale Wêreldbekergroep van 31 spelers aankondig.

Elstadt was deel van die groep van 32 spelers wat vir die afgelope week se oefenkamp in Bloemfontein saamgetrek het en met môre se aankondiging met een speler verminder moet word.

Die twee ander name wat deurentyd as grensgevalle genoem is, Kwagga Smith en Warrick Gelant, skyn veilig te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.4%
Rand - Pond
20.53
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,830.44
-1.0%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,359.00
+7.1%
Platinum
1,047.50
+1.8%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos