Fleck het WP-oë laat oopgaan – Thelo

akkreditasie
As dit van die WP se president, Thelo Wakefield, afhang, sal Robbie Fleck (bo) ’n heeltydse kontrak as afrigter van die Stormers kry.  Foto: GALLO IMAGES
As dit van die WP se president, Thelo Wakefield, afhang, sal Robbie Fleck (bo) ’n heeltydse kontrak as afrigter van die Stormers kry. Foto: GALLO IMAGES

Kaapstad. – Die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) se president, Thelo Wakefield, sal die heeltydse aanstelling van Robbie Fleck as afrigter van die Stormers steun.

Wakefield, wat die span na Argentinië vergesel het vir die Superrugby-stryd teen die Ja­guares, was vol lof vir Fleck ná die Stormers se vierde oorwinning Saterdag in vyf wedstryde onder hul tussentydse breier.

“Ek sal nie 5 sekondes huiwer om Robbie heeltyds aan te stel nie,” het Wakefield gister aan Die Burger gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.3%
Rand - Pond
20.55
+0.3%
Rand - Euro
17.16
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,830.21
-1.0%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,362.00
+7.2%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos