Foster kyk na groot kanonne teen Bokke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Twee Poemas kan nie Saterdag verhoed dat TJ Perenara oorduik vir een van die All Blacks se vyf drieë nie. Foto: Getty Images
Twee Poemas kan nie Saterdag verhoed dat TJ Perenara oorduik vir een van die All Blacks se vyf drieë nie. Foto: Getty Images

Die All Black-afrigter, Ian Foster, is bly dat sy proefneming met verskeie randspelers die afgelope naweek teen die Poemas gewerk het, maar nou is hy gereed om sy groot kanonne terug te bring vir Saterdag se toets in die Rugbykampioenskap teen die Springbokke in Townsville.

Die All Blacks het ’n redelike gemaklike oorwinning van 36-13 in Brisbane oor die Poemas behaal.

“In die geheel was dit goed vir ons dat van ons jonger, nuwer spelers ’n kans gekry het om die druk en spanning van toetsrugby te ervaar,” het Foster gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 0/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.8%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.5%
Goud
1,787.61
-0.4%
Silwer
23.93
-1.0%
Palladium
1,993.00
-0.8%
Platinum
1,019.50
-1.1%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.4%
Alle aandele
67,494
-0.3%
Hulpbronne 10
63,048
-0.8%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos