Geelwortel vir 'verstote' Blitsbokke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dewald Human in Mei in ’n oefenwedstryd in Stellenbosch. Hy is een van die spelers wat verheug sal wees oor Wêreldrugby se aankondiging.  Foto: Gallo Images
Dewald Human in Mei in ’n oefenwedstryd in Stellenbosch. Hy is een van die spelers wat verheug sal wees oor Wêreldrugby se aankondiging. Foto: Gallo Images

Vir ’n aantal Blitsbokke wat nie die span vir die Olimpiese Spele gehaal het nie, was ’n aankondiging van Wêreldrugby soos manna uit die hemel.

Die internasionale beheerliggaam het Vrydag aankondig dat die gewilde sewesreeks nou reeds in September met twee toernooie in Kanada sal begin. Dit skop af op 18 en 19 September in Vancouver, waarna dit die naweek daarna na Edmonton verskuif.

Aanvanklik was die plan dat die seisoen eers op 29 en 30 Oktober in Singapoer sou begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos