Steyn by Skotse sewesspan betrek

akkreditasie
Kyle Steyn in aksie tydens verlede jaar se Varsitybeker-reeks. Foto: Gallo Images
Kyle Steyn in aksie tydens verlede jaar se Varsitybeker-reeks. Foto: Gallo Images

Griekwas se veelsydige agterspeler Kyle Steyn kan dalk aanstaande maand vir Skotland in Wêreldrugby se sewesreeks in Las Vegas uitdraf.

Steyn (24) vertrek Vrydag na Skotland waar hy hom by Skotland se oefengroep gaan aansluit in die hoop om ’n plek in die span te kry, wat die eerste naweek van Maart in Amerika uitdraf.

Steyn is ’n produk van Trinityhouse High School in Randburg en kwalifiseer danksy sy ma, wat in Skotland gebore is, om dié land op die rugbyveld te verteenwoordig. Hy is in sy matriekjaar vir die Leeus se Cravenweek- en Akademieweek-span oor die hoof gesien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos