Deel

Griekwas sê nee vir Saru se Blitsbok-versoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rosko Specman in aksie in die eindstryd van die Kaapstad-sewestoernooi in 2019 tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland. Die Kiwi’s het met 7-5 gewen.  Foto: Gallo Images
Rosko Specman in aksie in die eindstryd van die Kaapstad-sewestoernooi in 2019 tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland. Die Kiwi’s het met 7-5 gewen. Foto: Gallo Images

Griekwas het ’n versoek om Rosko Specman aan die beleërde Blitsbokke te leen van die hand gewys.

Pieter Bergh, afrigter van die Poubloues, het by navraag gesê hulle is deur die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) genader met ’n versoek om benewens Specman, ook vir Sako Makata en Lubabalo Dobela aan die nasionale sewesspan te leen.

Saru was op Specman-hulle se spoor omdat die Blitsbokke ’n ongekende beseringskrisis ervaar. Dit is veral in die besemposisie (sweeper) en op spelskepper waar die nasionale span erg uitgedun is. Staatmakers soos Selvyn Davids, Justin Geduld, Dewald Human en Ronald Brown is almal op die krukkelys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 21
Connacht 12
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 1
Leeds United 0
besig om te laai... Regstreeks
AFC Bournemouth 0
Fulham 1
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 2
Brentford 2
besig om te laai... Regstreeks
Crystal Palace 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Nottingham Forest 1
Wolverhampton Wanderers 0
besig om te laai... Regstreeks
Richards Bay FC 0
Orlando Pirates 1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos