Bulle onderhandel met Bismarck

akkreditasie
Bismarck du Plessis en Jake White vier ’n Haai-sege in 2014. Foto: Getty Images
Bismarck du Plessis en Jake White vier ’n Haai-sege in 2014. Foto: Getty Images

Die Bulle en Bismarck du Plessis is in “belowende” onderhandelinge gewikkel om die gewese Bok-haker na Loftus te lok.

Die span se belangstelling in Du Plessis het die hoogte ingeskiet nadat die haker Johan Grobbelaar in die Springbokke se groep vir die Rugbykampioenskap ingesluit is.

Die 23-jarige Grobbelaar is reeds saam met die Bokke in Australië. Hy is die Bulle se eerstekeuse-haker, maar gaan nou minstens die eerste vier wegwedstryde van Jake White se span in die Verenigde Rugbykampioenskap misloop. Die Bulle se eerste wedstryd is weg op 25 September teen Leinster.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos