Jaco sien uit na Leeu-terugkeer ná terugslae

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jaco Kriel met die Haai Dylan Richardson op sy spoor. Foto: Gallo
Jaco Kriel met die Haai Dylan Richardson op sy spoor. Foto: Gallo

Jaco Kriel se bande is weer styf opgepomp om ’n hele paar esse op die veld te maak vir die Leeus, ’n span wat hy sy familie noem.

Die 32-jarige Bok-flank het al in 2020 uit Engeland, waar hy by Gloucester gespeel het, na die Leeus teruggekeer, maar kon weens ’n enkelbesering nog min speel. Hy is in 2018 deur sy voormalige Leeu-afrigter Johan Ackermann daarheen gelok.

“Weens die beserings en my persoonlike lewe was dit ’n baie moeilike drie tot vier jaar,” het Kriel gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 60/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.1%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.60
-0.4%
Silwer
23.95
-0.9%
Palladium
1,994.00
-1.0%
Platinum
1,019.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.3%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos