Jaque keer dalk terug na rugbyveld

akkreditasie
Jaque Fourie
Jaque Fourie

Net langer as ’n jaar nadat Jaque Fourie besluit het om sy tokse vir puntskoene te verruil, beplan hy om ’n terugkeer tot die rugbyveld te maak.

Dié 34-jarige voormalige Springbok-senter, wat terug in Suid-Afrika is, het ’n aanbod van die Western Force gekry wat hy ernstig oorweeg. Hy wag op die finale papierwerk wat sy deelname aan die miljardêr-sakeman Andrew Forrest se beplande Indo Pacific-rugbykampioenskap sal verseker.

Forrest het vandeesmaand gesê die kampioenskap het meer as 250 navrae van elite-spelers oor die wêreld heen gelok en sal beslis voortgaan, on­geag of Rugby Australië sy goedkeuring gegee het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos