Jooste: WP word tot afgrond gelei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Peter Jooste, ’n groot gees van rugby in die Westelike Provinsie, het besluit hy dien nie verder in die Kaapse unie se uitvoerende raad nie. Foto: Argief
Peter Jooste, ’n groot gees van rugby in die Westelike Provinsie, het besluit hy dien nie verder in die Kaapse unie se uitvoerende raad nie. Foto: Argief

Peter Jooste hoop dat die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) weer sy waardes van “respek en dissipline” sal herwin nadat hy die naweek sy bedanking as lid van die unie se uitvoerende raad ingedien het.

Jooste, wêreldbekend in rugbykringe en een van die groot geeste van Suid-Afrikaanse rugby, se bedanking kom as ’n yslike terugslag vir ’n unie wat onder binnegevegte gebuk gaan. Redes wat vir sy bedanking aangevoer word, is ’n “volgehoue gebrek aan gesonde bestuurspraktyk, politieke onderstrominge, ’n disfunksionele direksie en ’n uitvoerende komitee wat die WPRU se grondwet minag”.

“Die organisasie se reputasie is op die laagste punt in die geskiedenis en dit vernietig die trotse geskiedenis van die instelling,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Munster 10
Connacht 11
besig om te laai... Regstreeks
Cardiff Rugby 20
Sharks 17
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos