Kevin en Thelo sê nee vir top-rugbypos

akkreditasie
SARU logo (File)
SARU logo (File)

Twee van die land se bekendste rugbybase, Kevin de Klerk van die Leeus en Thelo Wakefield van die Westelike Provinsie, is uit die wedloop om die presidentskap van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru).

Mark Alexander, die huidige president, sal egter eers op 6 Maart, wanneer die benoemings vir die pos sluit, weet of iemand hom op 6 April ten tyde van Saru se jaarvergadering in die Kaap sal teenstaan.

Vandeesmaand se vergaderings van die franchise-komitee, kleiner unies en transformasiekomitee op 20, 21 en 22 Februarie in Johannesburg sal ’n groot invloed hê of Alexander in sy warm stoel bly sit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos