Kings-hoë noem Mallett 'n ‘rassis’

akkreditasie
Bantwini Matika / Foto: Gallo Images
Bantwini Matika / Foto: Gallo Images

Nick Mallett is ’n “rassis” wat “nie geskik is” om die Southern Kings te help om hul nuwe afrigter te kies nie.

Dít is van die dinge wat Bantwini Matika, ’n lid van die Southern Kings se uitvoerende raad op sy Facebook-blad, kwytgeraak het en waaroor hy nou in die moeilikheid is.

Die Kings het Donderdag ’n verklaring uitgereik waarin hy Matika se uitlatings – wat intussen van sy Facebook-blad verwyder is – as “totaal onaanvaarbaar” bestempel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos