Klein Rob bly op bank vir ’Saders-stryd

akkreditasie
Beast Mtawarira het teruggekeer na Suid-Afrika nadat hy sy knie beseer het in die Haaie se Superrugby-wedstryd teen die Waratahs verlede week in Sydney. Foto: Gallo Images
Beast Mtawarira het teruggekeer na Suid-Afrika nadat hy sy knie beseer het in die Haaie se Superrugby-wedstryd teen die Waratahs verlede week in Sydney. Foto: Gallo Images

Curwin Bosch het sy breier só beïndruk met sy vertoning in die Haaie se eerste Superrugby-toerwedstryd teen die Waratahs, dat hy Vrydag weer met die nr. 10-trui toevertrou is vir die span se kragmeting met die Crusaders.

Bosch het verlede week vir die eerste keer op losskakel begin sedert Robert du Preez jr. hom verlede jaar by die Haaie aangesluit het. Vrydag in Christchurch sal Du Preez jr. egter weer die plaasvervangersbank moet warm hou.

Du Preez se pa, die breier Robert sr., het vier veranderinge aan sy beginspan aangebring wat die Waratahs met 23-15 geklop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos