Matfield sou Bokke, Kiwi’s se 1ste geniet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Victor Matfield, dalk die beste lynstaanspesialis wat ons land nog opgelewer het, sou dit geniet het om in die heel eerste toets tussen die Al Blacks en die Springbokke te speel want daar was baie lynstane gewees! Hier bemeester hy ’n lynstaanbal in ’n toets teen die All Blacks in 2014.  Foto: Gallo Images
Victor Matfield, dalk die beste lynstaanspesialis wat ons land nog opgelewer het, sou dit geniet het om in die heel eerste toets tussen die Al Blacks en die Springbokke te speel want daar was baie lynstane gewees! Hier bemeester hy ’n lynstaanbal in ’n toets teen die All Blacks in 2014. Foto: Gallo Images

Victor Matfield sou dit dalk geniet het as hy in 1921 in die heel eerste toets ooit tussen die Springbokke en die All Blacks gespeel het.

Die rede daarvoor is dat daar, volgens die Nieu-Seelandse rugby-geskiedkundige Grant Harding, 114 lynstane in daardie wedstryd was! Matfield, moontlik die beste lynstaanspesialis wat ons land nog opgelewer het, sou dus verseker in sy element gewees het.

In Nieu-Seeland was daar groot opgewondenheid oor die eerste toets tussen die twee lande. Vreemd genoeg is daar die week voor die kragmeting nie veel oor die wedstryd in ons plaaslike koerante geskryf nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 0/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.9%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,785.18
-0.4%
Silwer
23.92
-1.0%
Palladium
1,993.00
-0.8%
Platinum
1,018.00
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.4%
Alle aandele
67,494
-0.3%
Hulpbronne 10
63,048
-0.7%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos