Mitchell wil Burger by Leeus gaps

akkreditasie
Mooi, man! Wandisile Simelane wens sy kaptein en sentermaat Burger Odendaal Vrydag geluk met sy drie teen Zebre in die Verenigde Rugbykampioenskap. Foto: Matteo Ciambelli/INPHO/Shutterstock
Mooi, man! Wandisile Simelane wens sy kaptein en sentermaat Burger Odendaal Vrydag geluk met sy drie teen Zebre in die Verenigde Rugbykampioenskap. Foto: Matteo Ciambelli/INPHO/Shutterstock

Die Leeus sal moet gou spring as hulle nie binne enkele weke hul derde agterspeler wil verloor nie.

Burger Odendaal, 28-jarige binnesenter en kaptein van die Johannesburg-span, se naam verskyn hoog op die inkopielys van die Engelse klubspan Wasps, waar John Mitchell die aanvalsafrigter is.

Hul paaie het in Pretoria gekruis toe Odendaal vir die Bulle gespeel het en Mitchell hul direkteur van rugby was. Mitchell beskou dié oudleerling van Monnas as een van die voorste binnesenters op die planeet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos