Nollis dalk land se duurste junior breier

akkreditasie
Nollis Marais
Nollis Marais

Nollis Marais is met ’n salaris van R275 000 per maand op koers om die bes betaalde junior en SuperSport Challenge-afrigter in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby te word.

Marais, wat twee maande gelede as hoofafrigter van die Bulle verwyder en op spesiale verlof geplaas is – het die afleggingsproses, wat tans by die Bulle plaasvind, vrygespring.

In die wandelgange van Loftus word gebrom omdat Marais te midde van die geldknyp in September oorsee gestuur is om by klubs soos Saracens en Munster “te gaan leer”. Die besoek van twee weke het sowat R150 000 gekos, het Rapport verneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos