OP-pos: Div stof Mokuena uit ná druk van buite

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Peter de Villiers se bedanking as breier het as ’n skok gekom. Foto: Gallo Images
Peter de Villiers se bedanking as breier het as ’n skok gekom. Foto: Gallo Images

Jonathan Mokuena was in die binnebaan om verlede jaar as die nuwe afrigter van die Oostelike Provinsie aangestel te word, maar die keurpaneel het ondanks Peter de Villiers se “swakker punte” besluit om die voormalige Springbok-afrigter die pos te gee.

Rapport het betroubaar verneem die voormalige Luiperds-afrigter het in sy onderhoud beter gevaar as die voormalige Bok-breier en het ’n hoër puntetelling in die beoordeling behaal. Nietemin het die keurpaneel uiteindelik besluit om De Villiers aan te stel.

Sy aanstelling is voorafgegaan deur ’n groot veldtog op sosiale media en sommige nuusplatforms. De Villiers is as die messias vir die streek se rugby voorgehou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.64
-0.3%
Silwer
23.94
-1.0%
Palladium
1,994.00
-0.8%
Platinum
1,019.16
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.5%
Alle aandele
67,494
-0.4%
Hulpbronne 10
63,048
-1.1%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos