Oupagrootjie se Leeus-pet stook vuur in maag

akkreditasie
Diana Robertson hou die afgelope week die Leeu-pet in haar huis in Johannesburg vas. Foto: Deon Raath
Diana Robertson hou die afgelope week die Leeu-pet in haar huis in Johannesburg vas. Foto: Deon Raath

Die veelsydige Springbok-agterspeler Jesse Kriel het ’n tikseltjie ekstra motivering om volgende jaar vir die Springbokke teen die Britse en Ierse Leeus uit te draf.

As hy vir die toetsreeks gekies word, sal Kriel ’n merkwaardige stukkie familiegeskiedenis voltooi nadat sy oupagrootjie, John Hodgson, in 1930 vir die Britse Leeus gespeel het. Hodgson se Leeus-pet is onlangs aan die suster van Kriel se oupa, Diana Robertson, gegee.

Hodgson het saam met die Britse Leeus na Australië en Nieu-Seeland getoer en as ’n flank in twee van die vier toetse teen die All Blacks gespeel. Hy het ook in 15 van die 28 toerwedstryde gespeel. Hodgson het ook sewe keer vir Engeland gespeel en ook in een toets teen die Springbokke – in 1932 op Twickenham – opgedraf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 82/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.01
-0.5%
Rand - Pond
21.25
-0.3%
Rand - Euro
18.07
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.31
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,771.34
+0.2%
Silwer
22.38
-0.0%
Palladium
1,797.00
+0.7%
Platinum
947.00
+0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
65,063
+0.8%
Alle aandele
71,525
+0.7%
Hulpbronne 10
68,400
+1.3%
Industriële 25
93,796
+0.1%
Finansiële 15
14,094
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos