‘Pat-têkkel spook nou nog by my’

akkreditasie
CJ Stander
CJ Stander

As jy ’n Bloemfonteiner is en perdalks in ’n blok van ’n ou vasgeloop het wat baie soos die Ierse ysterman-flank CJ Stander lyk, het jy jou nie misgis nie. Dis waar Stander hom in die tyd van die Covid-19-inperking bevind.

Stander, sy vrou, Jean-Marie, en Everli, hul dogtertjie van nog nie ’n jaar oud nie, bly by Jean-Marie se ouers in die Vrystaatse hoofstad. Hulle het ook ’n ruk lank op CJ se ouers se plaas naby George gekuier aan die begin van die inperking.

Om tydens Covid-19 in Suid-Afrika te kan wees, is vir die Standers ’n groot bonus. Een veel gelukkiger as toe hy op ’n vorige besoek aan die land, in 2016, die droewigste oomblik van sy skitterblink rugbyloopbaan beleef het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.3%
Rand - Pond
20.54
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,830.21
-1.0%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,362.00
+7.2%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos