Pieter-Steph du Toit wil Japan toe

akkreditasie
Pieter-Steph du Toit duik sierlik oor die doellyn vir sy drie teen die All Blacks in die Wêreldbeker-toernooi in Japan in 2019. Foto: Getty Images
Pieter-Steph du Toit duik sierlik oor die doellyn vir sy drie teen die All Blacks in die Wêreldbeker-toernooi in Japan in 2019. Foto: Getty Images

Die Japanse klubspan Toyota Verblitz is in die binnebaan om Pieter-Steph du Toit se rugbytuiste vir die volgende twee jaar te word.

Hoewel Du Toit wye oorsese belangstelling geniet, verneem Rapport hy kan sy onderhandelinge met Jake White se voormalige klubspan moontlik reeds dié week finaliseer. Du Toit het nog nie formeel ’n aanbod van sy huidige werkgewer, die WP, van die hand gewys nie, maar ’n ingeligte het aan Rapport gesê die Kaapse rugbybase berei hulle al vir ’n lewe sonder die blondekop-Springbok voor.

Du Toit, wat in 2019 Wêreldrugby se Speler van die Jaar was, sal met ’n Japanse skuif hoop om sy loopbaan as speler te verleng, soos wat die All Black-ster Brodie Retallick hoop om te vermag nadat hy hom in 2020 by die Kobelco Steelers aangesluit het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos