Pumas se ‘oom’: ‘Ons kyk verder as halfeind’

akkreditasie
’n Kenmerkende gesig: Simon Westraadt agteraan ’n rolmaalbeweging. Dít was in Maart tydens ’n wedstryd in die voorbereidingsreeks tussen die Pumas en Griekwas in Kimberley.    Foto: Gallo Images
’n Kenmerkende gesig: Simon Westraadt agteraan ’n rolmaalbeweging. Dít was in Maart tydens ’n wedstryd in die voorbereidingsreeks tussen die Pumas en Griekwas in Kimberley. Foto: Gallo Images

Die afgelope naweek het iemand op ’n sosialemedia-platform waar ’n foto van die Puma-rugbyspeler Simon Westraadt verskyn het, gevra: “Hoe oud is die oom met die bal?”

Op 35-jarige ouderdom was Westraadt, ’n haker, al ’n paar keer om die spreekwoordelike blok. Hy het in 2007 sy senior provinsiale buiging vir die Westelike Provinsie gemaak. Tussen 2009 en 2014 het hy Griekwas in 68 wedstryde verteenwoordig, maar sedert 2015 het hy ’n tuiste in die Laeveld gevind.

Wanneer die Pumas en Poubloues mekaar Saterdag in die Curriebeker-reeks in Kimberley pak, sal Westraadt een van die besoekers se steunpilare wees. Hy en Evan Roos (WP) is elkeen met agt drieë die gesamentlike voorste driedrukkers in vanjaar se kompetisie. Maar dit is nie net die drieë wat Westraadt druk wat hom laat uitstaan nie, dit is ook sy kraglopies met die bal onder die arm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos