Rasool looi ‘magsbehepte’ Zelt

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ebrahim Rasool, voorsitter van die sakevleuel van WP Rugby. Foto: Gallo Images
Ebrahim Rasool, voorsitter van die sakevleuel van WP Rugby. Foto: Gallo Images

Ebrahim Rasool, voorsitter van die Westelike Provinsie se sakevleuel, het gister openlik die omstrede WP-president, Zelt Marais, van “magsbeheptheid” beskuldig.

Rasool het in ’n mediaverklaring tot die aanval oorgegaan nadat Marais gedreig het om hom lewenslank uit rugby te skors.

Rasool sê Marais het hom op ’n WP-raadsvergadering op 9 September ’n verraaier van WP rugby genoem, en daarvan beskuldig dat hy sonder ’n mandaat optree en ’n brief van die gesamentlike advieskomitee van die SA Rugbyunie en WP uitgelek het in ’n skrywe aan die klubs.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,785.54
-0.3%
Silwer
23.91
-0.9%
Palladium
1,985.00
-1.0%
Platinum
1,018.00
-1.1%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.5%
Alle aandele
67,494
-0.4%
Hulpbronne 10
63,048
-1.1%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos