Rassie Erasmus wil Springbokke nie afrig

akkreditasie
Rassie Erasmus. Foto: Gallo
Rassie Erasmus. Foto: Gallo

In nóg ’n dramatiese wending in die Suid-Afrikaanse rugbysepie, het Rassie Erasmus hom onttrek aan die wedloop om die volgende Springbok-afrigter te word.

Erasmus, wat die hoë pos beklee van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se hoof van rugby, het sy besluit vroeër vandeesweek aan die beheerliggaam se hoëprestasie-komitee oorgedra.

Hy was toe nog die gunsteling vir die Bok-pos en daar is selfs bespiegel dat hy die rol tussentyds kan vervul in Junie se toetsreeks teen Ierland.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,833.23
-0.8%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,362.00
+7.2%
Platinum
1,049.61
+2.0%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos