Rohan en Faf gaan saam vir Sharks speel

akkreditasie
Rohan Janse van Rensburg verruil die Goudstad vir Engeland. Foto: Gallo Images
Rohan Janse van Rensburg verruil die Goudstad vir Engeland. Foto: Gallo Images

Die Springbok-senter Rohan Janse van Rensburg word die jongste Leeu wat die kuil verlaat.

Die 23-jarige Janse van Rensburg sal nie weer in die Rooibont-trui gesien word nie en sluit hom by sy eertydse Leeus-spanmaat Faf de Klerk by die Engelse klub Sale Sharks aan.

Die Leeus se Rugbyunie het Dinsdag bevestig Janse van Rensburg se kontrak word dadelik beëindig. Hy is beseer en sal glo die volgende vier maande langs die kantlyn deurbring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.21
+0.2%
Rand - Pond
20.55
+0.2%
Rand - Euro
17.16
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,832.58
-0.8%
Silwer
23.76
-0.2%
Palladium
2,346.50
+6.5%
Platinum
1,051.00
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos