Ruan dalk voor einde van jaar gereed

akkreditasie
Die Cheetah-kaptein, Ruan Pienaar, word deur die mediese personeel gehelp nadat hy sy knie in die Superrugby Unlocked-stryd teen die Bulle beseer het. Hy het die veld ná slegs 15 minute se spel verlaat. Foto: Gallo Images
Die Cheetah-kaptein, Ruan Pienaar, word deur die mediese personeel gehelp nadat hy sy knie in die Superrugby Unlocked-stryd teen die Bulle beseer het. Hy het die veld ná slegs 15 minute se spel verlaat. Foto: Gallo Images

Die Cheetahs se kaptein, Ruan Pienaar, hoop om voor die einde van die jaar tot die speelveld terug te keer nadat hy Vrydag ’n kniebesering in die Superrugby Unlocked-wedstryd teen die Bulle opgedoen het.

Daar is aanvanklik gevrees dat sy seisoen iets van die verlede is, maar hy het Sondag bevestig dis nie die geval nie.

Hy is in die 15de minuut deur die Bulle se flank Marco van Staden geduik en moes die veld met die hulp van mediese beamptes verlaat. Sy span het uiteindelik met 19-17 gewen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 47/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.3%
Rand - Pond
21.57
-0.1%
Rand - Euro
18.34
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,791.96
+0.4%
Silwer
22.84
-0.3%
Palladium
1,782.10
-1.0%
Platinum
952.50
-1.4%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,540
-0.1%
Alle aandele
69,935
-0.1%
Hulpbronne 10
65,693
+0.2%
Industriële 25
93,470
-0.5%
Finansiële 15
13,501
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos