Rudolph, Saal na spesialiste verwys

akkreditasie
Jeandré Rudolph draf om vir sy eerste drie. Foto: Gallo Images
Jeandré Rudolph draf om vir sy eerste drie. Foto: Gallo Images

Die Vrystaat-Cheetahs se vuurvreter-flank Jeandré Rudolph en die haastige vleuel Duncan Saal, sal Dinsdag na besoeke aan spesialiste weet wat hul lot met hul beserings is.

Saal het sy skouer reeds in die eerste helfte van die Curriebeker-wedstryd teen die Westelike Provinsie Saterdag op Nuweland ontwrig.

Hy besoek Dinsdag ’n spesialis om te hoor hoe ernstig dit is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos