Rugby wil kontak beperk oor beserings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Wêreldrugby wil die tyd wat weekliks op kontakoefeninge bestee word, beperk.  Foto: Getty Images
Wêreldrugby wil die tyd wat weekliks op kontakoefeninge bestee word, beperk. Foto: Getty Images

Wêreldrugby beplan om volkontakoefeninge tot 15 minute per week te beperk nadat nuwe navorsing getoon het 35-40% van beserings word op die oefenveld opgedoen.

Die beheerliggaam het die nuwe riglyne Donderdag bekend gemaak ná ’n konsultasieproses met meer as 600 spelers van 18 elite-reekse wêreldwyd en word daarop gemik om spelerwelstand te verbeter.

Die riglyne bepaal ook ’n perk van 40 minute op “beheerdekontakoefening” – waar spanne duiksakke en stampkussings gebruik – en ’n perk van 30 minute op vaste fasette (skrum- en lynstaan-oefeninge) per week.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos