SA kort nasionale fiksheidsplan

akkreditasie
Prof. Derik Coetzee, gewese kondisioneringsafrigter van die Springbokke.  Foto: Gallo Images
Prof. Derik Coetzee, gewese kondisioneringsafrigter van die Springbokke. Foto: Gallo Images

Die kondisioneringsafrigters van Suid-Afrika se Superrugby-spanne moet deur die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gekontrakteer word.

Dít is volgens prof. Derik Coetzee, wat in die Jake White-era die Springbokke se kondisioneringshoof was, die antwoord op die Bokke se fiksheidsprobleme.

Die wyse waarop die Bokke Saterdag teen Nieu-Seeland in die tweede helfte uitgesak het om die wedstryd met 41-13 te verloor nadat hulle rustyd met slegs 15-10 agter was, het vrae oor hul fiksheid opnuut laat opvlam.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos