SA Rugby, minister vra vir 50% toeskouers

akkreditasie
rugbyskare
rugbyskare

Uitgehongerde Suid-Afrikaanse rugbyondersteuners gaan dalk toegelaat word om as toeskouers die Britse en Ierse Leeus se toerwedstryde by te woon.

Nathi Mthethwa, minister van sport, het gister ’n voorlegging aan die Nasionale Covid-19-bevelsraad gedoen om toestemming te vra dat stadions minstens 50% vol mag wees vir die toer, wat in Julie en Augustus plaasvind.

SA Rugby se president, Mark Alexander, het vroeër gesê die land kan regstreeks en onregstreeks tot R6,6 miljard se inkomste verloor as toeskouers nie toegelaat word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.18
+0.4%
Rand - Pond
20.52
+0.4%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,830.44
-1.0%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,359.00
+7.1%
Platinum
1,047.50
+1.8%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos