Die veteraan-losskakel Morné Steyn groet die Bulle een van die dae, maar hy kan kort voor lank as ’n skopghoeroe terugkeer na Loftus Versfeld.
“Ek is in gesprekke met die Bulle om by die span aan te bly as ’n skopafrigter.
“Skopwerk speel ’n ál groter rol in moderne rugby en veral in die Verenigde Rugbykampioenskap.