Stonehouse: ‘Dit maak my werk makliker’

akkreditasie
Die Pumas se haker Simon Westraadt en Ginter Smuts (skrumskakel) hou kajuitraad Saterdag in Mbombela. Foto: Gallo Images
Die Pumas se haker Simon Westraadt en Ginter Smuts (skrumskakel) hou kajuitraad Saterdag in Mbombela. Foto: Gallo Images

Daar is by die Pumas nie sprake daarvan om die wa voor die perde te span nadat hulle hul aanspraak om ’n plek in die uitspeelrondes van die Curriebeker (CB)-reeks lewend gehou het deur die Vrystaat-Cheetahs te klop nie.

Dié versekering kom van Jimmy Stonehouse, afrigter van die Laevelders, ná Saterdag se oorwinning met 28-19 in Mbombela.

Die Pumas het nou 32 punte en bevind hulle in die vierde plek op die CB-puntelys. Hul laaste wedstryd is Saterdag teen Griekwas in Kimberley. Die Noord-Kapenaars het 33 punte en is derde plek op die punteleer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos