Stonehouse wou stewels nader trek

akkreditasie
Erich Cronjé, senter van die Pumas, probeer Sondag uit die hande van ’n speler van die Westelike Provinsie in Mbombela te bly. Regs is die Laevelders se vleuel Etienne Taljaard.  Foto: Gallo Images
Erich Cronjé, senter van die Pumas, probeer Sondag uit die hande van ’n speler van die Westelike Provinsie in Mbombela te bly. Regs is die Laevelders se vleuel Etienne Taljaard. Foto: Gallo Images

Met ’n rits beserings wat dreig om die Pumas se seisoen te ontspoor, het Jimmy Stonehouse, afrigter van die Laevelders, dit oorweeg om sy rugbystewels weer nader te trek.

So het Stonehouse tong-in-die-kies gereageer nadat die Westelike Provinsie sy span Sondag in ’n kragmeting in die Curriebeker-reeks met 37-23 in Mbombela geklop het.

“Ek het amper weer my tokse gaan uithaal,” sê Stonehouse (57). Hy het in sy speeldae as haker vir die eertydse Suidoos-Transvaal, soos die Pumas destyds bekend gestaan het, gespeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos