Stormers help Bokke deur Rosko in te span

akkreditasie
Rosko Specman op pad doellyn toe teen die Stormers. Foto: Gallo Images
Rosko Specman op pad doellyn toe teen die Stormers. Foto: Gallo Images

Die Stormers het die Springbokke ’n guns bewys deur Rosko Specman vir twee weke by die Cheetahs te leen om die Kaapse span in die Reënboogbeker-reeks te verteenwoordig.

John Dobson kan hom reeds vir volgende Vrydag se kragmeting met die Bulle in Pretoria kies, wat Specman waardevolle wedstrydskerpheid sal bied met die oog op die Bokke se reeks teen die Britse en Ierse Leeus. Die Stormers pak die (Gautengse) Leeus ook op 12 Junie in die Kaap.

Specman (32) word as ’n seker keuse vir die Bokke se groep van 45 spelers beskou, wat volgende Saterdag aangekondig word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,832.76
-0.8%
Silwer
23.75
-0.3%
Palladium
2,362.50
+7.3%
Platinum
1,049.00
+1.9%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos