Sukkel-sukkel, maar ’Saders bly wen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Crusaders moes kwaai spook om die Force Vrydag in Christchurch te troef. Will Jordan, heelagter van die Crusaders, kom hierdie keer nie weg van Feleti Kaitu’u, die Force se haker, nie. Foto: Getty Images
Die Crusaders moes kwaai spook om die Force Vrydag in Christchurch te troef. Will Jordan, heelagter van die Crusaders, kom hierdie keer nie weg van Feleti Kaitu’u, die Force se haker, nie. Foto: Getty Images

Nieu-Seeland en Australië se kampioenspanne, die Crusaders en die Reds, het Vrydag in die Trans-Tasmaanse reeks albei minder goeie vertonings op die rugbyveld gelewer.

Die verskil tussen die twee spanne was dat die Crusaders steeds ’n manier gevind het om te wen, terwyl die Reds slae gekry het.

Die Crusaders was in Christchruch met 29-21 teen die Western Force baas en die Reds het in Brisbane met 24-31 teen die Blues verloor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos