Tugverhoor kom ná beweerde k-woord by rugby

akkreditasie
Pieter Visser, die Goue Leeus Rugbyunie se bestuurder. Foto: Gallo Images
Pieter Visser, die Goue Leeus Rugbyunie se bestuurder. Foto: Gallo Images

Die Goue Leeus Rugbyunie (GLRU) se tugkomitee gaan ’n amptelike verhoor hou ná die beweerde rassistiese voorval ten tyde van ’n o.21-klubwedstryd waarin lede van die Roodepoort Rugbyklub teenstanders van die Wanderers Rugbyklub glo die k-woord toegesnou en aangerand het.

Dié voorval het glo tydens ’n wedstryd op 25 April by Wanderers gebeur.

Wanderers het Roodepoort in ’n verklaring twee weke gelede van rassisme beskuldig, maar Roodepoort het Vrydag ’n verklaring uitgereik waarin hy sê ’n interne ondersoek kon geen bewyse van Wanderers se bewerings oplewer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos