Tuks se Lewis wou Habana nadoen

akkreditasie
Clyde Lewis duik vroeër in die Varsitybeker-reeks oor vir ’n drie teen die Universiteit van Johannesburg.   Foto: Gallo Images
Clyde Lewis duik vroeër in die Varsitybeker-reeks oor vir ’n drie teen die Universiteit van Johannesburg. Foto: Gallo Images

Toe Bryan Habana meer as ’n dekade gelede oorgeduik het om die Bulle na Superrugby-glorie in 2007 te voer, het sy heldedade die verbeelding van ’n jong seun aangegryp.

Die Bulle het destyds danksy Habana, ’n vleuel, se drie in die doodsnikke van die Superrugby-eindstryd daarin geslaag om die Haaie met 20-19 in Durban te klop.

So beïndruk was daardie seun, Clyde Lewis, ’n boorling van Oudtshoorn in die Wes-Kaap wat deesdae vir Tuks in die Varsitybeker-reeks speel, daarmee, dat hy net daar besluit het om rugby te speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos