Edwill systap sy pad oop tot in Leeus se kamp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Edwill van der Merwe is op pad Johannesburg toe. Foto: Gallo Images
Edwill van der Merwe is op pad Johannesburg toe. Foto: Gallo Images

Die Leeus het een van die aankope van die week gemaak deur te verseker dat Edwill van der Merwe van November af die Kaap se branders vir Johannesburg se verkeer verruil.

Die Westelike Provinsie het lank gehoop om hom te behou en selfs die Cheetahs het in hom belang gestel, maar die opwindende 25-jarige vleuel het eindelik besluit die Leeus is die beste franchise vir sy rugby.

Dit is ’n onverwagse systap vir sy loopbaan, aangesien hy as ’n baljoggie in die Danie Craven-stadion in Stellenbosch drome van die Maties-, Stormers- en ’n Springbok-trui gedroom het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
Sri Lanka 45/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.09
-0.2%
Rand - Pond
20.77
-0.7%
Rand - Euro
17.52
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.34
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,803.69
+0.4%
Silwer
24.18
+0.6%
Palladium
2,004.58
+1.9%
Platinum
1,031.50
+1.7%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
61,314
+0.5%
Alle aandele
67,980
+0.5%
Hulpbronne 10
64,164
+1.0%
Industriële 25
87,663
+0.4%
Finansiële 15
13,997
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos