Vroue-blaser maak geskiedenis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sara Cox word in Engeland hoog as ’n rugbyskeidsregter aangeslaan. Foto: Getty Images
Sara Cox word in Engeland hoog as ’n rugbyskeidsregter aangeslaan. Foto: Getty Images

Sara Cox sal hierdie naweek geskiedenis maak wanneer sy die eerste vrou word om as skeidsregter in ’n Engelse Premierliga-wedstryd op te tree.

Die 31-jarige Cox sal in beheer wees van Saterdag se rugbystryd tussen Harlequins en die Worcester Warriors op Twickenham in Londen.

Cox, wat al in 23 vrouetoetse die skeidsregter was, was veronderstel om verlede seisoen haar Premierliga-debuut te maak, maar die wedstryd is weens die Covid-19-pandemie afgestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos