Wallabies kan lang reeks-droogte breek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Michael Hooper (links) en James Slipper bekyk sake saam met die afrigter, Dave Rennie, by die Wallabies se oefening Maandag in Melbourne. Foto: Getty Images
Michael Hooper (links) en James Slipper bekyk sake saam met die afrigter, Dave Rennie, by die Wallabies se oefening Maandag in Melbourne. Foto: Getty Images

Die Wallabies sal Dinsdag hul eerste reeksoorwinning in sewe jaar behaal as hulle daarin kan slaag om die Franse Hane in die tweede toets in Melbourne te klop.

Die Australiese span was ietwat gelukkig om verlede week in Brisbane die eerste toets teen die Hane, wat nie naastenby op volle sterkte was nie, met 23-21 te wen.

Die Wallabies sal met ’n beter vertoning vorendag moet kom as hulle, soos laas in 2014, ’n reeksoorwinning oor Frankryk wil behaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 117/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.2%
Rand - Pond
20.05
+0.3%
Rand - Euro
16.92
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,779.46
+0.5%
Silwer
23.93
+1.0%
Palladium
2,106.00
-0.1%
Platinum
1,044.01
+0.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,158
-0.3%
Alle aandele
66,727
-0.3%
Hulpbronne 10
62,801
-1.4%
Industriële 25
85,132
+0.4%
Finansiële 15
14,131
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos