Whiteley, Dyantyi kan vir Leeus brul

akkreditasie
Warren Whiteley vroeër vanjaar vir die Bokke in aksie. Foto: Gallo Images
Warren Whiteley vroeër vanjaar vir die Bokke in aksie. Foto: Gallo Images

Die Leeus sal die Haaie in Saterdag se Curriebeker-halfeindstryd op Kingspark in Durban met van hul grootste maanhare die stryd kan aansê.

Die Springbokke Aphiwe Dyantyi en Warren Whiteley sal in die beginspan oorweeg kan word. Albei het Maandag saam met die span geoefen.

Whiteley het die Bokke se laaste paar toetse weens ’n liesbesering misgeloop, maar lyk oorgehaal om sy terugkeer hierdie naweek te maak en ’n inspirerende rol te vervul in die Leeus se strewe om weer die eindstryd te probeer haal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos