Deel

Willie wil’ie nou voltyds losskakel speel nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Willie le Roux in die 10-trui. Foto: Instagram
Willie le Roux in die 10-trui. Foto: Instagram

Al dra Willie le Roux in Japan die nr. 10-trui van sy klubspan Toyota Verblitz, is hy eintlik ’n versoolde losskakel wat ook heelagter speel.

“Ek staan op die verdediging steeds op heelagter, maar val van losskakel af aan. Ek geniet dit steeds om heelagter te speel. Ek gee eintlik nie om watter een ek speel nie.”

Die 33-jarige Springbok-heelagter, die spilpunt waarom Suid-Afrika se aanvallende spel draai, kook egter met ’n 10 op sy rug.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 179/8
Rand - Dollar
18.17
+0.8%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
966.47
-0.1%
Palladium
1,419.52
+1.0%
Goud
1,969.90
+0.7%
Silwer
23.29
+0.9%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos