WP kyk glo verder as VSA-geld

akkreditasie
Warrick Gelant, die Stormers se heelagter-aanwins, vandeesweek op die oefenveld by die Westelike Provinsie se Sentrum vir Uitnemendheid in Bellville. Foto: Gallo Images
Warrick Gelant, die Stormers se heelagter-aanwins, vandeesweek op die oefenveld by die Westelike Provinsie se Sentrum vir Uitnemendheid in Bellville. Foto: Gallo Images

Die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) kan sy net straks wyer span vir ’n belegger as die Amerikaanse konsortium MVM Holdings met wie daar tans vir ’n beherende belang in sy sakevleuel onderhandel word.

Zelt Marais, president van die WPRU, het Vrydagaand in ’n teksboodskap aan Netwerk24 gesê spelers het die unie “aangemoedig” om ook met ander beleggers te onderhandel en dan die “beste opsie vir WP Rugby” te kies.

Marais sê rugbybase het Donderdag ’n baie vrugbare “weeklikse vergadering” met senior spelers gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos