WP maak jag op All Black-losskakel

akkreditasie
Lima Sopoaga in aksie vir die Engelse klubspan Wasps, waar hy hoofsaaklik as ’n heelagter gekies word. Foto: Getty Images
Lima Sopoaga in aksie vir die Engelse klubspan Wasps, waar hy hoofsaaklik as ’n heelagter gekies word. Foto: Getty Images

Terwyl ondersteuners van die Westelike Provinsie hartseer sal wees oor die verlies van die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, kan daar in die weke en maande wat kom straks ook ’n paar sarsies goeie nuus oor aanwinste wees.

Die WP kyk tans daarna om sy agterlyn aan te vul en Netwerk24 het op goeie gesag verneem dat die voormalige All Black-losskakel Lima Sopoaga in die unie se visier is.

John Dobson, die WP se afrigter, wou egter by navraag nie die aap uit mou laat oor wie hy oorweeg nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos